Allmän skönlitteratur

Filter
  • Die Wiele

    av ,

    e-bok, 2023, Afrikaans, ISBN 9781525963445

    Wat is vriendskap? Sluit aan by drie goeie vriende soos hul ontdek wat regte vriendskap beteken. Hulle begin ''n resies, maar besluit om dit saam te voltooi en ''n vriend te help

  • Tekkies

    av

    e-bok, 2022, Afrikaans, ISBN 9781776251162

    Die meeste mense slaap Saterdae laat, maar nie Zander nie. Hy sit al weer saam met sy ouers langs die rugbyveld om te kyk hoe sy broer hul pa se sportdrome uitleef. Zander se

  • Flaffie

    av

    e-bok, 2024, Afrikaans, ISBN 9781776253692

    Moeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog 'n troeteldier van 'n ander planeet!Rudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks saam nie. Maar

  • Om jou te Ken

    av

    e-bok, 2021, Afrikaans, ISBN 9781776250776

    Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het,

  • Jy is Liefde

    av

    e-bok, 2021, Afrikaans, ISBN 9781776250554

    Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense?

  • Minki se avontuurkamp

    av

    e-bok, 2021, Afrikaans, ISBN 9781776250509

    Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker

  • Ek Help Graag

    av ,

    e-bok, 2023, Afrikaans, ISBN 9781525965333

    Jimmy die klein hasie gaan saam met sy gesin strand toe. Daar leer hy hoe belangrik dit is om ander te help. Wanneer Jimmy se sandkasteel deur ''n golf vernietig word, werk hulle

  • Ek eet graag vrugte en groente

    av ,

    e-bok, 2023, Afrikaans, ISBN 9781525957505

    Jimmy, die klein hasie, eet graag lekkers. Hy sluip in die kombuis in en kry ''n sak lekkers wat in die kas weggesteek is. Wat gebeur net nadat Jimmy opklim om die lekker by te

  • Ek sal vir jou veg

    av

    e-bok, 2024, Afrikaans, ISBN 9781779990440

    Wanneer Cazlee se pa een aand weer sy hande vir haar lig, slaan sy terug. Voor sy haar kom kry, veg sy elke naweek by n onwettige vegklub om kos op die tafel te sit en sy

  • Maltrap

    av

    e-bok, 2024, Afrikaans, ISBN 9781776253630

    Maak jou sitplekgordel vas vir 'n monster-avontuur!Adriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter.Op 'n dag ontdek hy en sy pa die wrak van