Hakutulokset: vang
yhteensä 12 hakutulosta
Megan Vang Covid-19
In Megan Catches Covid-19 word Megan en haar skool gewaarsku oor die nuwe Covid 19-variant Omicron, wat kinders ook besmet, en hulle word meegedeel dat ''n inentingsprogram die …
Leer my lees (Vlak 4) 8: Tippie vang vis
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend. Elke boek bevat ’n kort, prettige …
Ek lees self 7: Jakkals en wolf vang vis
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.
Om ’n ster te vang
Dis maar net een van die weird dinge van my ”“ ek hou daarvan om vir goed (ouens ook) sterre te gee. Dit gee my deurmekaar lewe ’n bietjie rigting.
Lammervanger
Johannes se pa het sy werk verloor en sy ma werk nou as bediende by die ryk oom Alfred Botha. Johannes besef dat as hy sy kaarte reg speel, sal oom Alfred help dat hy ’n akademiese …
Droomvanger
Agter die orde, die granietmasker sien Rothea tog soms ’n wondbaarheid in Thinus Minnaar. Sy wil so graag deel word van sy lewe, maar hy keer. Edwina Louw ook. Net klein Nanette …
Droomvanger
Die mistigheid is klam en koel en dwarrel in vlae teen haar vel. Sy sak weg daarin. Los daarin op. Die mis rol nog digter teen haar aan, begin haar versmoor. Sy asem die digte …
Voorskrif Gebede uit die Hemel: Bid, Glo, Twyfel nie en Ontvang Matt 21 v 21-22
Die gebede is ge nspireer deur die Heilige Gees en bevestig deur die woord van God (Die Bybel). Die gebede is saamgestel uit 4 hoof kern vers gedeeltes uit die Bybel. Geskrifte …
Asiatiese Aanvang
Asi , 'n kontinent van onmeetbare diversiteit en ryste kulture, het 'n keuken wat so ryk en gevarieerd is as sy geskiedenis. Marisa du Plessis, wat jare lank deur Asi gereis het, …
Die Plaasvervanger
Linda se suster vra haar om ’n kind by haar man te kry om haar huwelik te red. ’n Verbode liefde vir haar swaer ontwaak in haar hart, terwyl haar eie held geen passie in haar …
Ontvang Jou Wonderwerk
Hierdie is 'n opwindende boek wat jou sal inspireer namate jy die geheim tot die lewe, geluk en sukses ontdek.Wees getrou aan jouself en volg jou hart.Laat die wonderwerke wat jy …