Hakutulokset: johanna
Etsimme kuitenkin kirjoja hakusanalla johanna , mikä antoiyhteensä 37 hakutulosta
Ouma se Tuis Kombuis: Tradisionele Boere Resepte
Die Formidabele Ling-Ho
Wanneer kansvatter van formaat Willem Landman sy swart snor opplak en sy satynskoene met die klokkies op die punte aanhet, is hy Ling Ho: opperste towenaar en showman. Van …
Drie Brawe Bytjies
Die vyfde slag
Hoe vergewe jy as daar nie om vergifnis gevra word nie?Karl Louw, ? prokureur, word deur Helen Brodie genader om haar in ?regsgeding te verteenwoordig. Die regsaak veroorsaak dat …
Sinsoekers
Johan Cilliers bied hier 'n teologiese boek aan wat tegelykertyd ook 'n kunswerk is - en wys daarmee dat teologiese diskoerse 'n opwindende kombinasie van skilderye, gedigte, …
Verwoerdburg
“Jakes is ’n bliksem. Uit en uit. Hy’t ons deur die ore gewerk. Padgegee toe ons hom die nodigste gehad het.”Jakes Botha dink hy het sy grootwordjare op Verwoerdburg uit sy gestel …
Die sirkel van bekende dinge
Billy se draaktatoe sal skewe kyke lok op die Karoodorpie waarheen sy gesin verhuis. Dis moeilik om in te pas as jou pa die nuwe polisiekolonel is en jou ma haar pille saam met wyn …
Veldkornet wat sê jy
Die Unieregering het in 1920 drie milit re eerbewyse ingestel het uit erkentlikheid aan diegene wat tydens die Anglo-Boereoorlog aan Boerekant geveg het. Die Dekoratie voor Trouwe …