Hakutulokset: kom
yhteensä 19 hakutulosta
Liefde met ’n glimlag & Dans na die toekoms
Niemand dink aan romanse terwyl iemand in jou mond rondkrap nie. Maar Anandi se nuwe tandarts is nie ’n middeljarige oomie met vergete instrumente nie. Allesbehalwe. Hy is ’n jong …
Die tint van ons toekoms
Die psalmboek is ’n eeue oue bron van vertroosting. Dit verwoord ons vrese, onsekerhede, vreugde en hoop. Dit spreek tot ons met troos en verwagting en afwagting. Die psalms is …
Onwelkome geskenk
Marile vertrou glad nie die Werner-vent wat met haar oupa konkel én haar knieë lam maak nie. Hy is immers net nóg een van die mans wat in haar geld belangstel. Of maak sy ’n fout?
Die Avonture van die Lone Jack Kêrel – Die Terugkoms (Boek 2)
Toekenning:Truewest Magazine – Beste van die Weste 2016 – Westerse Boeke – Self Gepubliseerde Kategorie.Charles Longstreet se Broadway toneel het geëindig na ‘n jaar en hy wou die …
Hoekom Het Christus Call Jy?: Afrikaans/English
Haar hart se tuiskoms
Ná Lana se egskeiding, fokus sy op haarself en haar kinders. Romanse is nie welkom in haar huis nie. Maar haar buurman, Daniël, maak met sy outydse sjarme en mooi blou oë haar hart …
Aankoms en vertrek
Bailey Kellerman het Suid-Afrika finaal verlaat toe Adam, haar jeugliefde,nie tot trou kon kom nie. In London hierna was daar ’n huwelik met ’nFransman, maar ook hy´ het haar in …