Hakutulokset: kom
yhteensä 26 hakutulosta
Klara kom tuis
Klara het nie presies geweet waarvoor sy haarself inlaat toe sy as baie jong vrou met Stefan trou nie. Sy was skaars terug van haar wittebrood toe sy gefrustreerd begin voel met …
Die Ooreenkoms
Hulle is pole uitmekaar, tog word Adam Rossouw, lid van Kaapstad se sosiale elite, en Petronel Cilliers, sanger in ’n grot van ’n kroeg, ná ’n nag van passie onherroeplik aan …
Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om ''n Christen te word
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie ''n Bybel is nie.Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", …
Die Tuiskoms
Tien jaar gelede is Liz Aucamp van haar geboortedorp weggejaag. Nou moet sy terug en haar verlede in die oë kyk. Die leuens is groter, die geheime donkerder. Durf sy meer as net …
Liefde met ’n glimlag & Dans na die toekoms
Niemand dink aan romanse terwyl iemand in jou mond rondkrap nie. Maar Anandi se nuwe tandarts is nie ’n middeljarige oomie met vergete instrumente nie. Allesbehalwe. Hy is ’n jong …
Maak geld deur alledaagse, maklik-om-te-kry items te versamel
Waar kry jy gewilde versamelitems wat verniet weggegee word (of wat teen lae pryse verkoop word), waarmee jy kan woeker vir groot winste? Hoe weet jy wat die waarde van jou …
Die tint van ons toekoms
Die psalmboek is ’n eeue oue bron van vertroosting. Dit verwoord ons vrese, onsekerhede, vreugde en hoop. Dit spreek tot ons met troos en verwagting en afwagting. Die psalms is …
Onwelkome geskenk
Marile vertrou glad nie die Werner-vent wat met haar oupa konkel én haar knieë lam maak nie. Hy is immers net nóg een van die mans wat in haar geld belangstel. Of maak sy ’n fout?
Tuiskoms van die hart
Elsbet Minnaar keer terug na Suid-Afrika ná sy lank in die buiteland netbal gespeel. Sy is tuis vir een doel: Om behandeling vir haar depressie in ‘n kliniek te ontvang. Niemand is …
Die Avonture van die Lone Jack Kêrel – Die Terugkoms (Boek 2)
Toekenning:Truewest Magazine – Beste van die Weste 2016 – Westerse Boeke – Self Gepubliseerde Kategorie.Charles Longstreet se Broadway toneel het geëindig na ‘n jaar en hy wou die …
Hoekom Het Christus Call Jy?: Afrikaans/English
Haar hart se tuiskoms
Ná Lana se egskeiding, fokus sy op haarself en haar kinders. Romanse is nie welkom in haar huis nie. Maar haar buurman, Daniël, maak met sy outydse sjarme en mooi blou oë haar hart …