Hakutulokset: naara
yhteensä 9 hakutulosta
Gemaskerde Moordenaars
GEMASKERDE MOORDENAARS - DIE SWART LUIPERD REEKSLeon moes vroeg al leer om ’n sak mielies op sy skouer te gooi en daarmee wa toe te stap. Skaars was hy veertien jaar oud toe hy al …
Onwaarskynlike minnaar
Hy is ontoeganklik met granietmondhoeke en ’n hele poolstreek in sy oë. Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir haar. En nou is hy terug met ’n beeldskone verloofde ... en …
Raaisel Van ‘N Moordenaar
‘n Duister ondersoek vir Kommissaris Vincent Germano, wat gedwing word om voort te gaan, al hoe meer wisselvallig langs die fyn lyn wat slagoffer van moordenaar skei.
Haar vir-altyd-minnaar & Almal is rooikoppe
Wilde Sara trou. Dis nie aldag wat iets so opwindend op Sonika se klein dorpie gebeur nie, maar sy het ’n dilemma. Op die uitnodigingskaartjie staan uitdruklik: Mevrou Ellis en …
Dans la Vallée du Sennaar
Retrait du titre par le distributeur numérique, à la demande de l''éditeur
Lieflike leuenaar
Toe Anneke teen haar sin die rol van haar tweelingsuster speel, bedrieg sy die man wat sy liefgekry het. Durf sy hom verloor om haar suster te red? En Saul Cordier het g’n genade …
Middernagminnaar
Mikayla Schutte verstaan nie hoe enige vrou alles in haar lewe kan opgee ter wille van ’n man nie. Tot sy Alain Khalifa in Aboe Dhabi ontmoet, en hy al haar vooropgestelde idees …
Vryskutminnaars
Sy verpes mans soos Tim Malherbe met sy verdraaide waardes. Hy lê sowaar by haar ook aan. As skimskrywer van sy oupa Thomas se boek, moet sy haar storie ken om uit dié aantreklike …