Hakutulokset: kom
yhteensä 21 hakutulosta
Wilhelmina Radebe kom tuis
Dié roerende roman was in 2011 naaswenner in LAPA se romankompetisie. Die leser ontmoet Wilhelmina in 1984 in Sebokeng as ’n skerpsinnige, wyse en enigmatiese een-en-tagtigjarige …
Voor die donker kom
Sewentien jaar gelede is Katrien en haar gesin gedwing om Kleinplaas te verlaat. Nou behoort dit aan die magtige Swart-gesin. Katrien droom daarvan om die plaas weer te sien, asook …
Kom ons speel
Speel is ’n noodsaaklike deel van die leerproses. Kom ons speel moedig kinders aan om die wêreld te verken en hul verbeelding te gebruik.Die boek is propvol diverse karakters in …
As die liefde kom
Mianke Grové, is ‘n romanskrywer, maar glo nie aan die liefde nie. Vir haar is liefde bloot ‘n mite, nes feëverhale. Haar aanstaande swaer vra haar om te gaan uithelp op sy vriend …
As Jesus Kom, Hoe Sal Jy Weet Dit Is Regtig Jesus?
As Jesus kom, hoe sal jy weet dit is regtig Jesus? Hoe sal jy Jesus herken?Wat is die identifiseerbare teken wat sal bevestig "ja", dit is definitief JesusKom Jesus meer as een …
Om tot verhaal te kom
Deur elke dag te skryf - kan jy verhalend tot verhaal komProbeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Dis die wese van skryfterapie – of journalling. En dis waarmee hierdie …
Kom ons speel, Ma!
n Aaangrypende storie wat vertel word deur ''n graad eentjie, ''n dogtertjie wat ''n weg vind om haar ma op te beur en te laat glimlag. Niks kan meer kosbaar wees as tyd wat saam …
Liefe kom vir Saint Patrick''s Dag
Zoe en haar beste vriende sluit ''n ooreenkoms om ''n Kersfees-mistelkopband te dra totdat ''n man hulle soen. Dit het vir Kara gewerk, en Zoe is volgende in die ry.Nou is dit …
Klara kom tuis
Klara het nie presies geweet waarvoor sy haarself inlaat toe sy as baie jong vrou met Stefan trou nie. Sy was skaars terug van haar wittebrood toe sy gefrustreerd begin voel met …
Die Ooreenkoms
Hulle is pole uitmekaar, tog word Adam Rossouw, lid van Kaapstad se sosiale elite, en Petronel Cilliers, sanger in ’n grot van ’n kroeg, ná ’n nag van passie onherroeplik aan …
Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om ''n Christen te word
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie ''n Bybel is nie.Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", …