Hakutulokset: heta
yhteensä 28 hakutulosta
Studiegids: Dit het alles begin by ‘n hond
Die gids is ’n gebruikersvriendelike en praktiese hulpmiddel wat die onderrigproses van die roman Dit het alles begin by ’n hond as letterkundige werk in die klaskamer ondersteun …
Die bok wat sy spring verloor het
Wat is ’n springbok sonder sy spring? Net ’n … bok?Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor – met skreeusnaakse gevolge.’n …
Ek het gemartel
Hierdie boek, gebaseer op die outeur se doktorale tesis, is ongewoon en nog nooit voorheen gedokumenteer. Drie polisiemanne vertel met afgryse wat hulle gedurende die …
Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om ''n Christen te word
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie ''n Bybel is nie.Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", …
Leesgids: Dinge wat ek nie van skape geweet het
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hóm” (die sogenaamde resepsieteorie). …
Jy het my hart & Slotsom van my lewe
Die noodlot het Christine en Durandt ’n tweede kans gegun, maar sy moet weereens sy hart breek. Vir sy eie ontwil. Maar dié keer is dit moeiliker om van hom weg te gaan, want hy …
Dinge wat ek nie van skape geweet het nie - Leesgids (2de druk 2022)
Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.
Hoeveel tande het ’n krokodil?
In hierdie boek kan jy uitvind watter padda die verste kan spring, hoe ver ’n slang kan spoeg, hoe verkleurmannetjies van kleur verander en nog honderde ander interessante dinge …
BABADADA black-and-white, Afrikaans - Nederlands met lidwoorden, geillustreerde woordeboek - het beeldwoordenboek
BABADADA dictionaries are visual language education: Simple learning takes center stage. In a BABADADA dictionary images and language merge into a unit that is easy to learn and …
Het jy gehoor daar gaan pryse in die hemel uitgehandig word?
As God al die glorie wat op ons wag aan ons bekend moet maak, sal dit ons verstand te bowe gaan. Watter pryse sal jy in die hemel ontvang? Gaan jy ''n prys ontvang? As jy die Here …
Dank God vir die dag wat Jesus jou plek ingeneem het
Wat Is Die Waarde Van Die Geskenk Van Jesus?Wanneer jy daaraan dinknet hoe wonderlik dit werklik isdat God Sy eie bloed gegee hetom ons van al ons sondes te red.Daar is niks so …
Hoe ''n nuuskierige ruspe ''n pragtige skoenlapper geword het
Hierdie storie leer kinders van die wonderlike transformasie wat plaasvind wanneer ''n ruspe ''n skoenlapper word. Dit verduidelik stap vir stap op ''n vlak wat kinders kan …