Hakutulokset: error
yhteensä 4 hakutulosta
Sepiesterre, sokkies en skobbejakke
Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan amazing wees – en iemand gaan gekies word om in ’n sepie te speel. Dink …
Onder woestynsterre
Sarah is nege jaar gelede sonder ’n spoor uit Doebai weg. Kort daarna is haar en Omar Issa se seun gebore. Omar vind haar in ’n afgeleë Suid-Afrikaanse dorpie, maar sy gaan hom nie …
Vakansiepret 2: Vlieërs en Filmsterre
Dit is ’n winderige dag. Jana en Alisha besluit om hul vlieërs op die strand te gaan vlieg. Ongelukkig is Jana se irriterende boetie en sy beste maatjie ook daar. Dan beland die …
Desembersterre
Haar tandedraadjies moet waai, en ’n ken moet sy kry. Nou, voor Kersfees. Al kos dit Noeline haar rol as Vickie in die sepie. Net jammer die mondchirurg is Paul Rossouw, haar …