Hakutulokset: Hakutulos
yhteensä 253 hakutulosta
Liewer as lief
Anika was maar al te bly toe Ivan, haar vriend, so vinnig vir hul albei werk gekry het by die magtige eiendomsmagnaat, EVS. Dinge het aanvanklik goed begin, totdat die …
Kinder Kampioene
Boek beskrywing:Hierdie reeks van vyf kortverhale vir kinders is geskryf om die volgende beginsels aan kinders deur storievertelling te leer:Eerlikheid (Die Towerblomme)Volharding …
Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur
EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se …
Bagasie van die hart
Toe Teda die aantreklike Engelsman Will Thaning met sy sexy aksent ontmoet, laat hy haar hart dadelik vinniger klop. Ongelukkig is dinge heelwat meer gekompliseerd as wat dit lyk …
Vetplantfeetjies
Suider-Afrika het die rykste en uiteenlopendste groepering vetplante ter wêreld. Vetplantfeetjies is ’n versameling kinderryme en pragtige kunswerk oor inheemse vetplante wat ook …
Jou kind en verlies
’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel. Selfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom …
Hoefslae teen Middernag
HOEFSLAE TEEN MIDDERNAG - WOESTE LAEVELD REEKSHierdie verhaal speel af in die tydperk 1835 - 1887 tydens die storm en drang jare van die Oostelike Transvaal, toe die geel erts …
Die Meisie met Vlerke
Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in ''n huis op wiele en moet elke paar maande na ''n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar …
Ruiters van die Dood
RUITERS VAN DIE DOOD - WOESTE LAEVELD REEKSHierdie verhaal, soos ook die ander in die reeks, speel af in die tagtigerjare van die vorige eeu toe Barberton, in die bergwêreld van …
Leesgids: Laaste Lewe (1ste druk)
Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.
20 Hekeltegnieke
20 HEKELTEGNIEKE met kreatiewe projekte en moderne patrone bevat 20 verskillende tegnieke, idees en patrone waarvoor dit gebruik kan word. Jy as leser het dalk al van tegnieke …
Die hart soek wat hy soek
Elizma Victor werk baie hard om vir haar jong seun, Luka, ? goeie ma te wees en om hom te beskerm. Hulle huisie by die see behoort hom veilig te hou van die lelik in die wêreld wat …