Hakutulokset: Hakutulos
yhteensä 4 hakutulosta
Die staat teen Anna Bruwer
Die opvolg op Dis ek, Anna Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Na sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, …
Nooit is 'n lang, lang tyd
Drie vriende (in hul veertigs) gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras. Karien kom vroeer …
'n Ander mens
Polisievrou Erica van der Linde is in beheer van die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad in die jare negentig. Sy het die perfekte manier gevind om te verseker dat getuies in haar …
Die besoeker
Deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is 'n lang, lang tyd. Emmie is 'n sekretaresse by 'n vooraanstaande privaat skool. Teen haar sin word sy 'n dwelmhandelaar . . . En voor …