Hakutulokset: Hakutulos
yhteensä 7 hakutulosta
Xov Kruisondervraging: 'n Roman oor reg en geregtigheid in ons hofprosesstelsel
Drie advokate word geskiet. Hoe effektief is ons hofprosesstelsel om geregtigheid te laat geskied? Ons leef in ʼn vreemde tyd in Suid-Afrika. Effektiewe onomkoopbare polisiemanne …
Gebroke Lewe Heel Mens
Moes jy al deur moeilike dinge gaan in die lewe? Het jy dalk iemand vir wie jy lief is aan die dood afgestaan, of 'n slegte diagnose gekry? Het jy al swaarkry beleef? Vind …
Die Mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale
Koelkop: Dink soos 'n wenner!
Dis nie net op die sportveld wat ons oorwinnings wil behaal nie. In ons persoonlike lewens, ons huisgesinne, ons gesondheid en ons werk is daar elke dag uitdagings wat ons die hoof …
Wen 'n Hart: 'n Handleiding vir afrigters, onderwysers en ouers
Wen 'n Hart is geskryf na 27 jaar se werk met duisende kinders, hulle ouers, afrigters en onderwysers. Jannie is self die pa van twee besondere kinders - 'n seun, Victor, en 'n …
Eenduisend-En-Een Grimmige Nagte
Die bundel, Eenduisend-en-Een Grimmige Nagte, roep deurentyd die sprokies van die broers Grimm, asook die w reld van Die Arabiese Nagte op. Soos Scheherazade moet die heldin …
Bloedspoor
Die water skaarste in die Kaap raak al erger. Twee entrepeneurs, Markus Rheeder en Bethany Clarke, kry dit reg om die onmoontlike te doen; hulle eie water te vervaardig. Donker …