Hakutulokset: Hakutulos
yhteensä 78 hakutulosta
Onder die Sterre
Dit is die somervakansie, en Mark sien uit daarna om ''n groot avontuur te hê!Maar wanneer sy ma en pa aankondig dat die gesin gaan kamp, raak hy bang.Sal Mark sy vrees vir die …
Lemoenbloeisels vir Alma
Ná ’n bedrogskandaal, vernederende televisie-onderhoud en egskeiding, vlug Alma Roux die natuur in en word ’n veldgids. Op Thabayengwe, waar sy ’n trop olifante help rehabiliteer, …
Sanri Steyn Omnibus 3
Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet …
Hoe om ''n trein te stop
Toe Mohandas Gandhi op ''n dag van ''n trein afgegooi word, is dit die begin van ''n reis.''n Reis om ''n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in …
Leer my lees (Vlak 6 ) 2: Tippie se eerste wedstryd
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die …
Leer my ken
Marina wil so graag ’n sorgelose jeug hê, maar geld – of eerder die gebrek daaraan – staan in haar pad. Dan stap haar buurvrou se broer by haar lewe in… Riaan is ’n musikant en ’n …
Veilige hawe vir die hart
Paula Swart het baie empatie met die pasiënte by die kliniek waar sy ’n arbeidsterapeut is. Vir haar kollega se vriend Derick het sy egter nie ooghare nie, al het sy hom nog nie …
Leer my lees (Vlak 6) 6: Tippie vra vrae
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die …
Leer my lees (Vlak 6) 8: Tippie hou van verrassings
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die …
Sondag steel jy my hart
Net vriende. Dis al wat hulle is, sweer Karabo en Will. En dis waar. So hulle is net pelle. Regtig. En pelle mag nie vryers word nie - dis algemene kennis. Behalwe vir die klein …
Hawe vir haar hart
Die volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir ’n ander man. Op die ingewing van die oomblik besluit sy om as skoonheidsdeskundige …
Luna Skitterster word gered
Om na ’n nuwe dorp en ’n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar vir die skaam Nea is dit nog moeiliker. Dalk is Keisha se verjaarsdagpartytjie tog ’n nuwe begin – veral toe …