Sökt på: water
Vi gjorde istället en sökning på titeln water vilket gav totalt 48 träffar
Onder water
Verandering is goed vir ’n mens. Of so sê almal. Maar vir Christien Visagie voel dit of haar lewe op verander het. Dis nie net haar lang hare wat sy laat afsny het nie ... Haar …
Dankie God vir Sy Engele Wat Oor Jou Waak
As jy smag om naby Jesus te weesAs jy die teenwoordigheid van God kon voelAs jy die diepte van Sy liefde kon waarneemEn Sy ewige goedheid kon herken ... Sal jy begin besefhoe …
Die bok wat sy spring verloor het
Wat is ’n springbok sonder sy spring? Net ’n … bok?Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor – met skreeusnaakse gevolge.’n …
Wat is die vinnigste?
Afrikaans - Hierdie boekie is deel van ons reeks 'prenteboeke' wat spesiaal geskep is vir ons klein maatjies tussen 2 en 5 jaar.Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks …
Die Rook wat Donder
Piet en Peggy, saam met hulle baba dogter, Heather, staan ??op die punt om ''n gas te kry by hulle safarikamp huis ... Die versorging van hulle vriende se dogter vir ''n paar dae …
Alles wat jy is
Ilke is agter die stuur vir die twee weke lange Buenos-Chili-tydren oor onherbergsame terrein. Een van die kameramanne wat die rit verfilm, raai haar af om dit aan te pak. Maar hy …
Die hart soek wat hy soek
Elizma Victor werk baie hard om vir haar jong seun, Luka, ? goeie ma te wees en om hom te beskerm. Hulle huisie by die see behoort hom veilig te hou van die lelik in die wêreld wat …
Leesgids: Dinge wat ek nie van skape geweet het
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hóm” (die sogenaamde resepsieteorie). …
Wat borrel in die pot?
Die Monstermaan-reeks is (op openbare aanvraag) weer in druk!Met die heruitgawe van die eerste boek in dié spannende reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word.Die …
Wat die hart van vol is
’n Wydlopende herinneringsreis, deurspek met staaltjies, deur een van ons land se fynkospioniers … Met erfeniskos wat deesdae internasionaal hoogmode is, staan een kok uit: Peter …