Sökt på: south africa
Vi gjorde istället en sökning på titeln south africa vilket gav totalt 301 träffar
Vlam in die sneeu
Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. …
Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika
Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. ''n Volledige Gids tot die Slange …
Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika
Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent.Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik …
Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika
Sasol Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika bied ’n inleiding tot een van die mees komplekse en interessantste plantgemeenskappe in die wêreld. Hierdie veldgids bevat onder …
Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns
Enigeen wat met verlange terugdink aan ’n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of ’n tannie se heerlike bobotie en vetkoek, behoort hierdie boek in sy of haar kombuis te …
Die Formidabele Ling-Ho
Wanneer kansvatter van formaat Willem Landman sy swart snor opplak en sy satynskoene met die klokkies op die punte aanhet, is hy Ling Ho: opperste towenaar en showman. Van …
Kaptein Pipskwiek
In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n …
Alfabet van die voëls
n Boek oor ontheemding, terugkeer, die saamleef met verlies. In die storie “Die mobile” raak ’n vrou, self sterwend aan kanker, obsessief betrokke by die lot van vigslyers, …