Sökt på: jag, en
Vi gjorde istället en sökning på titeln jag, en vilket gav totalt 13 träffar
Katjagter: 'n Marion-eiland storie
Katjagter is 'n boeiende spannings-avontuur wat nogeens wys dat liefde meer kan vermag as wat menslik moontlik is.
Vergete leuens
Drie meisies word in ’n gesellinklub vermoor en die forensiese psigofisioloog Kalli Krynauw is op die moordenaar se spoor. Maar het die moordenaar nie dalk in hierdie goed bewaakte …
Slim leuens
Die derde in die Kalli Krynauw-reeks. Dié poligrafis help jag maak op misdadigers. Die skisofreen wat ’n obsessie gehad het om haar te vermoor is terug in haar lewe. En ’n …
Justin Fortuin: Skattejagter
Justin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie – al bly sy in ’n ou kasteel.Maar kort voor lank is hy reg in die middel van ’n …
Gekoopte leuens
Kalli Krynauw wat lesers in Donker leuens leer ken het, is terug met haar leuenverklikker. Daar is verraad in die polisiemag en regbank. En liefde: Brink met die kierie en die …
Donker Leuens
Kalli Krynauw is bang en dis nie wat sy wil wees nie. Sy wil weer haar ou self wees – hardegat, dinamies, in beheer, ’n suksesvolle forensiese psigo-fisioloog. Sy kry weer ’n saak …
Onverwagte leuens
Die vierde in hierdie bedrewe spanningsverhaalskrywer se Kalli Krynauw-reeks. Kalli is swanger, haar geliefde Brink is in groot gevaar as hy hoegenaamd nog leef en daar is ’n …
Saam Sal Ons Hierdeur Kom
Pêrels vir die Ewige Lewe
Die kernboodskap van die boek word weerspie l in di Skrifgedeelte: - "Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel …