Johan Cilliers bied hier 'n teologiese boek aan wat tegelykertyd ook 'n kunswerk is - en wys daarmee dat teologiese diskoerse 'n opwindende kombinasie van skilderye, gedigte, …