God se liefde is baie sterker as die vyand se slinkse planne. Maar, is die mens sterk genoeg om hierdie liefde te verstaan? Of is die vyand se bedrog te aanloklik?