Psykologi & Pedagogik
Filter
Regdeur die jare het mense na die Bybel gedraai vir leiding en hoop. Die Bybelstudie boek dien as ‘n padkaart vir die beginner om waardeuring te ontwikkel vir die Bybel en dit deel …
Lees hierdie boek met die bedoeling om die diepte van wat verduidelik word, te verstaan. Moenie dit net as ''leesstof'' beskou nie. In plaas daarvan om net die boek te lees om van …
Inspirasie wat jy nooit sal vergeet nie! Raak harte Verander lewens
Hierdie klein maar kragtige boek is geskryf om Christene aan te moedig en te bemagtig wie deur moeilike tye van beproewing gaan. Hulle moet weet dat daardie onaangename …
As jy ongelukkig is en diep in jou hart glo dat jy dit werklik verdien om ''n beter lewe te hê ...As jy jou lewe tot ''n hoër vlak wil neem ...Hierdie boek sal ''n lewensredder …
"Die Here sê: “Ek sal herstel wat julle deur die stropersprinkane, die snysprinkane, die swermsprinkane en die jong sprinkane verloor het. Ek het hierdie groot, vernietigende leër …
Nadat ek die boek "Climbing the ladder of success" gepubliseer het, het daar versoeke van verskeie organisasies gekom om ‘n werkboek te ontwikkel. Hierdie werkboek is ontwerp om …
“Mislukking kan jou vernietig as jy swak is, maar as jy sterk is kan jy mislukking vernietig"-Wael El-ManzalawyEen aanhaling kan ''n hele hoofstuk opsom. Hierdie boek bevat sowat …
Paul Rodney Turner, internasionale direkteur van Food for Life Global, die wêreld se grootste netwerk van organisasies wat plantgebaseerde voedsel voorsien, het ’n nuwe boek in die …
''n Opbeurende boek vol inspirasies.Dit is geskryf uit ''n geestelike oogpunt en is opbouend. Die boek bevat baie wyshede wat toegepas kan word vir ''n waardevolle, gelukkige, …