Fantasy

Filter
  • Die Meisie met Vlerke

    av

    E-bok, 2022, Afrikaans, ISBN 9781776251773

    Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in ''n huis op wiele en moet elke paar maande na ''n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar

  • Waldo en die Weerwolf met die Rooi Tekkies

    av

    E-bok, 2020, Afrikaans, ISBN 9781776250172

    Wat sluip daar in die maanlig rond?Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste

  • Waldo en die Draak met die Groen Tong

    av

    E-bok, 2020, Afrikaans, ISBN 9781776250196

    Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur?Waldo en Connie is warm op die spoor van ’n inbreker. ’n Kosbare voorwerp word uit ’n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe

  • Moenie die melk vergeet nie

    av

    E-bok, 2020, Afrikaans, ISBN 9781776250134

    Mamma stuur vir Mila en Pappa winkel toe om melk te gaan koop. Wat gewoonlik ’n vervelige en voorspelbare uitstappie is, word ’n onvergeetlike avontuur. Hulle ry op ’n eenhoring,

  • Oupa Zombie

    av

    E-bok, 2020, Afrikaans, ISBN 9781776250059

    Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n