Filter
Deckare & kriminalromaner
Filter
Die wraak is myne In die hof, na sy tien jaar vonnis vir bankroof, het Hannes hardop gesweer dat sy wraak almal wat teen hom saamgesweer het, sal tref. Ook die speurder, Odendaal, …
Simon Barnard word gekeur om by die welbekende Maison de Beaut te gaan studeer. Vir haar is dit 'n welkome uitkoms van haar ouerhuis en sy pak die jaar aan met vooruitsigte van …
Polisievrou Erica van der Linde is in beheer van die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad in die jare negentig. Sy het die perfekte manier gevind om te verseker dat getuies in haar …