Filter
  • Ann se Oorlog

    av

    E-bok, 2021, Afrikaans, ISBN 9781071588666

    Maart 1945. Na ses bloedige, traan gevlekte jare, was die oorlog amper verby. Maar, vir die Duitse oorlogs gevangenes opgesluit op Eiland Plaas Kamp 198 kon die einde nie gou

  • Die Kommissaris se Spook

    av

    E-bok, 2018, Afrikaans, ISBN 9781507192849

    Kommissaris Vincent Germano is ''n ouskoolse polisiewoordvoerder wat gebore is in San Francisco, maar in Italië woon vir meer as twintig jaar,waar ''n gebeurtenis nie sy lewe

  • Horoskoop

    av

    E-bok, 2019, Afrikaans, ISBN 9781547571031

    ''n Reeks onverklaarbare misdade vind plaas in die provinsie Rome, die ondersoek word toegewys aan Vincent Germano, Kommissaris van die Polisie wat die raaisel moet oplos.

  • Sam se Liedjie

    av

    E-bok, 2021, Afrikaans, ISBN 9781667420455

    Sam se Liedjie is ‘n sielkundige misterie met ‘n tikkie humor en romanse.  Die storie word vertel deur Samantha Smith, ‘n twee-en-dertig-jarige privaat speurder met ‘n geskiedenis

  • Liefde en Koeëls

    av

    E-bok, 2023, Afrikaans, ISBN 9781667454665

    "As jy van sielkundige speurverhale met ''n tikkie humor en romanse hou, sal jy van Sam Smith hou." Dit was ''n week sedert die voorval by die verlate steengroef, ''n week sedert

  • In die onbekende

    av

    E-bok, 2016, Afrikaans, ISBN 9781507145128

    Emmy en haar vriende, met die hulp van ''n psychic Cassiopeia, vind uit dat Laurel agter Lucy se is en hulle besluit om haar te gaan sien,maar vind uit dat sy nie meer by die huis

  • Die Skaduwee van die Bloedhond

    av

    E-bok, 2018, Afrikaans, ISBN 9781547524129

    Die lyk van ''n jong vrou word tussen bosse gevind, van die eerste leidrade, sowel as die motief van die moordenaar lyk vir almal duidelik, behalwe vir Vincent Germano, die

  • Nooit Meer as Twee Keer

    av

    E-bok, 2018, Afrikaans, ISBN 9781507186770

    ‘n Boodskap gevind in ‘n bottel en die nuuskierigheid van ‘n antiekhandelaar sal Vincent Germano lei tot ‘n ondersoek waarvan die gevolgtrekking net as vergesog gestel kan word.

  • Die Gebreekte Raam

    av

    E-bok, 2018, Afrikaans, ISBN 9781507126721

    ''n Man word dood in sy kunsgalery gevind en daar sal van Vincent Germano verwag word om deur duisende moontlike aannames te waad. Die Kommissaris sal die swartgallige ondersoek

  • Die Dissonant

    av

    E-bok, 2018, Afrikaans, ISBN 9781507179826

    Ralf Brandenburg, internasionale musikant, is dood gevind op sy geliefde klavier. Die man in beheer van die ondersoek, Vincent Germano, sal die moord moet oplos met niks anders as