Boereverneuker, -s, kwaksalwer, bedrieër; ook spottend vir prokureur gebruik.Hulle is sjarmant, galant, elegant, belese, berese, gelowig, bedagsaam, selfversekerd, hiperintelligent …
Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het.Laat een middag in die slaapdorpie van Griekwastad versprei die nuus soos ’n veldbrand: daar was ''n moord by die …
Hierdie is die verhaal van ’n witboordjiemisdadiger wat kragtig en soms weersinwekkend realisties is.