Filter
Afrika
Filter
“Hy was een van die grootste geeste ter wêreld.” – Winston ChurchillLouis Botha was 'n briljante Boeregeneraal wie se taktiese vernuf en intuïtiewe aanslag op die front vir etlike …
’n Ongekende opkoms van Afrikaner-magnate het die Suid-Afrikaanse ekonomie die afgelope drie dekades gekenmerk. Dit is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende …
Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika bied ''n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto''s en illustrasies, maandelikse …
Hierdie gids is deel van ''n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied ''n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek. Met behulp van kleurfoto''s en -verspreidingskaarte asook …
Sasol Eerste Veldgids tot Veldblomme van Suider Afrika bied ’n boeiende inleiding tot die veldblomme van die streek. Volkleurfoto’s en verspreidingskaarte sal die beginner en …
Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van dié streek en sy mense in haar resepte in Proe …
In Die Binnekring dink Jan Heunis terug aan die laaste jare van wit oorheersing in Suid-Afrika deur sy snydende sketsing van sleutelfigure soos Frederik van Zyl Slabbert, PW Botha, …
Moenie verwag dat hierdie stories enigsins gaan wees soos die geskiedenis wat jy op skool of universiteit geleer het nie. Max du Preez sit die mense, die karakters, terug in die …
Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voëls van Suider-Afrika sorg vir ’n boeiende kennismaking met die voëllewe van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare …