Afrika
Filter
Enigeen wat met verlange terugdink aan ’n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of ’n tannie se heerlike bobotie en vetkoek, behoort hierdie boek in sy of haar kombuis te …
Die ongekende sukses van Afrikaner-sakelui het die afgelope drie dekades verras en verstom. ''n Aantal is vandag dollar-miljardêrs met uitgebreide internasionale belange. Die …
In die vroeë 1940''s het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die …
Jan Christiaan Smuts was ''n soldaat, staatsman, intellektueel en een van Suid-Afrika se grootste leiers. Tog word daar vandag min oor hom gepraat of geskryf, al beleef ons tans …
“Dit is onder Sarah se dak wat ek geleer het hoe om te lewe en waar sy ons sou leer hoe om te sterf. Onder daardie dak het ek die waarde daarvan geleer om onbaatsugtig te gee en …
Suid-Afrika se ontsaglike diversiteit - van Pofadder, eMkhuze en Haenertsburg tot Cookhouse, Klipplaat, Maokeng en Taung -is wat mens besiel om die pad te vat en die land te …
"Hy was een van die grootste geeste ter wêreld." – Winston ChurchillLouis Botha was 'n briljante Boeregeneraal wie se taktiese vernuf en intuïtiewe aanslag op die front vir etlike …
Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika bied ''n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto''s en illustrasies, maandelikse …
Hierdie gids is deel van ''n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied ''n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek. Met behulp van kleurfoto''s en -verspreidingskaarte asook …
Sasol Eerste Veldgids tot Veldblomme van Suider Afrika bied ’n boeiende inleiding tot die veldblomme van die streek. Volkleurfoto’s en verspreidingskaarte sal die beginner en …