Filter
Afrika
Filter
Enigeen wat met verlange terugdink aan ’n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of ’n tannie se heerlike bobotie en vetkoek, behoort hierdie boek in sy of haar kombuis te …
“Dit gebeur dikwels dat ’n skietoorlog deur ’n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks en bomwerpers nie, maar met woorde. Die …
Wie vandag se ANC, sy beleid en regeerstyl wil verstaan, moet feitlik ’n eeu terug begin delf. ’n Deel van die antwoord lê in sy verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese …
Die ongekende sukses van Afrikaner-sakelui het die afgelope drie dekades verras en verstom. ''n Aantal is vandag dollar-miljardêrs met uitgebreide internasionale belange. Die …
Twee vroue, een uit Nederland en die ander een uit die Vrystaatse Goudvelde, ontmoet mekaar in 'n hospitaalsaal in Bloemfontein. Vyftig jaar later vertel Hester die storie van hoe …
In die vroeë 1940''s het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die …
Jan Christiaan Smuts was ''n soldaat, staatsman, intellektueel en een van Suid-Afrika se grootste leiers. Tog word daar vandag min oor hom gepraat of geskryf, al beleef ons tans …
Suid-Afrika se ontsaglike diversiteit - van Pofadder, eMkhuze en Haenertsburg tot Cookhouse, Klipplaat, Maokeng en Taung -is wat mens besiel om die pad te vat en die land te …