Filter
  • Afrikaner-Sondebok?

    av

    E-bok, 2021, Afrikaans, ISBN 9781776190874

    In die vroeë 1940''s het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die

  • Die Binnekring

    av

    E-bok, 2012, Afrikaans, ISBN 9781868425082

    In Die Binnekring dink Jan Heunis terug aan die laaste jare van wit oorheersing in Suid-Afrika deur sy snydende sketsing van sleutelfigure soos Frederik van Zyl Slabbert, PW Botha,

  • Die Saw en Cuito Cuanavale

    av

    pocket, 2020, Afrikaans, ISBN 9781928248057

    “Dit gebeur dikwels dat ’n skietoorlog deur ’n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks en bomwerpers nie, maar met woorde. Die

  • Eerste Veldgids tot Veldblomme van Suider Afrika

    av

    E-bok, 2013, Afrikaans, ISBN 9781920572150
    Från 36 kr

    Sasol Eerste Veldgids tot Veldblomme van Suider Afrika bied ’n boeiende inleiding tot die veldblomme van die streek. Volkleurfoto’s en verspreidingskaarte sal die beginner en

  • Fortuine

    av

    E-bok, 2021, Afrikaans, ISBN 9781868427574

    Die ongekende sukses van Afrikaner-sakelui het die afgelope drie dekades verras en verstom. ''n Aantal is vandag dollar-miljardêrs met uitgebreide internasionale belange. Die

  • Fortuine

    av

    pocket, 2021, Afrikaans, ISBN 9781868427567

    ’n Ongekende opkoms van Afrikaner-magnate het die Suid-Afrikaanse ekonomie die afgelope drie dekades gekenmerk. Dit is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende

  • Geheime Revolusie

    av ,

    häftad, 2015, Afrikaans, ISBN 9780624074564
  • Jan Smuts

    av

    E-bok, 2017, Afrikaans, ISBN 9781868427437

    Jan Christiaan Smuts was ''n soldaat, staatsman, intellektueel en een van Suid-Afrika se grootste leiers. Tog word daar vandag min oor hom gepraat of geskryf, al beleef ons tans

  • Lied vir Sarah

    av

    E-bok, 2017, Afrikaans, ISBN 9781928257325

    “Dit is onder Sarah se dak wat ek geleer het hoe om te lewe en waar sy ons sou leer hoe om te sterf. Onder daardie dak het ek die waarde daarvan geleer om onbaatsugtig te gee en

  • Louis Botha

    av

    E-bok, 2020, Afrikaans, ISBN 9781776190294

    "Hy was een van die grootste geeste ter wêreld." – Winston ChurchillLouis Botha was 'n briljante Boeregeneraal wie se taktiese vernuf en intuïtiewe aanslag op die front vir etlike