Filter
  • Terreur en Bevryding

    av

    pocket, 2022, Afrikaans, ISBN 9781776191673

    Wie vandag se ANC, sy beleid en regeerstyl wil verstaan, moet feitlik ’n eeu terug begin delf. ’n Deel van die antwoord lê in sy verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese

  • Fortuine

    av

    pocket, 2021, Afrikaans, ISBN 9781868427567

    ’n Ongekende opkoms van Afrikaner-magnate het die Suid-Afrikaanse ekonomie die afgelope drie dekades gekenmerk. Dit is veral merkwaardig in die lig van die regering se omvattende

  • Die Saw en Cuito Cuanavale

    av

    pocket, 2020, Afrikaans, ISBN 9781928248057

    “Dit gebeur dikwels dat ’n skietoorlog deur ’n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks en bomwerpers nie, maar met woorde. Die