Søkt på: Søkeresultat
totalt 29 treff
Die Stella-moorde
Die moord op twee pragmeisies in hul skoolkoskuis vroeg op ’n wintersoggend in 2018 het die hegte boeregemeenskap van Stella in Noordwes onherroeplik getraumatiseer. Die …
Troukandidaat
Helga se bestuurder verwag dat sy oornag ’n kêrel moet vind. Net omdat sy nuwe vrou haar as ''n bedreiging sien. Sy seun is die ideale kandidaat, maar sy vertrou glad nie sy …
Susanna M. Lingua Gunstelinge 2
’n Stukkie perfeksie
Mari vertrou nie mooi mans nie. Hulle beteken net een ding en dis moeilikheid! Maar hoe gemaak met Henk Gouws … Die nuwe onmoontlik aantreklike pediater op die dorp wat haar knieë …
Onvergeetlik
Jare ná Deirdre se suster vermoor is, keer Eben uit die buiteland terug. As hy werklik vir haar suster se dood verantwoordelik was, waarom hunker Deirdre se hart dan steeds na hom?
Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek
Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te hê soos ’n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders …
Liefdesreis
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Susan Olivier se vorige Romanzas, Bod op ’n biljoenêr, Kylie se keuse en Verborge obsessie.Bod op ’n biljoenêr: Agtien maande was …
Aptyt vir liefde
Rusie met die bure, met haar suster, haar pa ... Hiervoor is Nicolette sat. Dis haar pa se vete, sy wil nie langer haar liefde vir Ryno Matthee ontken nie. Maar gestel die …
Vir altyd joune
Liesel wil so graag Philip de Wet se liefde wen, maar hoe vertel sy hom daar is niks tussen haar en Ignatius nie sonder om haar vriend se vertroue gruwelik in haar te skok?
Susanna M. Lingua Keur 15
Voëls van Eenderse Vere
’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige AfricanGrey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en syonwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.Nebukadnesar woon diep in die oerwoud …
Fantasieman
Ilse Botha doen haarself voor as ’n werknemer van ’n luukse vakansieoord om vir haar niggie spesifieke bandopnames in die hande te kry. Maar sy loop haar vas in die aantreklike …