Hakutulokset: vere
yhteensä 23 hakutulosta
Voëls van Eenderse Vere
’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige AfricanGrey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en syonwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.Nebukadnesar woon diep in die oerwoud …
Vyf verlore vere
’n Dierbare en verrassende avontuurverhaal deur ’n talentvolle jong skrywer! Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, ’n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en …
Liefdeskomplot
Madelinne word na ’n afgeleë kusdorpie gestuur om agter die ware verhaal van ’n koerantstorie te kom. Maar die onweerstaanbare man op wie sy haar hart hier verloor, is deel van ’n …
Ridder vir Jenny
Jenny kies ’n houthuisie op Seehondbaai om haar eerste roman te gaan skryf. Sy vorder egter nie juis nadat sy en ’n te aantreklike man se paaie gekruis het nie. Is hy regtig …
Niquito: Ver Weg Van Die Huis
‘n Pragtige verhaal van ‘n klein hondjie wat op straat verdwaal. Boek02In hierdie nuwe avontuur gaan Niquito uit vir ‘n wandeling en sal hy uitvind watse groot gevare daarbuite is. …
Die Misverstand
Willemien is verlore want sy is verlief op haar baas. En dit mag nie, want hy is getroud met ’n operaster en hy het ’n seuntjie. Hulle foto staan dan op sy lessenaar?
Die Hartebreker
Madame Selena se onheilsvoorspelling en die afgeskeurde foto krap Lynette en Chris se verhouding deurmekaar. Watter donker skaduwees uit die verlede dreig om hulle geluk …
Klein klippie, ver gooi
Pleks dat Rochelle haar wonde oor Riaan sit en lek, moet sy en haar voëlfobie met Rocco van den Bergh tred hou – voëlliefhebber en buurman wat gereeld oor haar muur spring, met sy …
Ver in die wêreld, sushi!
Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In ’n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se …
Onbereikbaar ver
Daleen Joubert beland op die dorpie van haar grootwordjare. Sy loop haar vas in haar eerste liefde en daar ontstaan weer ’n band tussen haar en Dawid Hofmeyr. Maar Dawid is aan die …
Ter wille van Nikola
Hoe sy ook al daarteen stry, Nikola kan nie teen haar liefde vir Stef Vermeer veg nie. Maar hy is haar bloedbroer, haar pa se ewebeeld. Daar’s groot fout, besef Nikola, en terapie …
Sprokie vir ’n bosnimf
Die stormwater het hom na hul plaas gebring. ’n Hopie mens met ’n wond aan sy kop. Is hy die sadistiese moordenaar waarna die polisie soek ”“ sonder dokumente, met geheueverlies ”¦ …