Hakutulokset: Hakutulos
yhteensä 58 hakutulosta
Leer my lees Vlak 5, Boek 7: Tippie braai vleis
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks,voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, …
Leer my lees (Vlak 3) 6: Tippie ry met die trein
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.
Tippie se eerste boek oor syfers
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat …
Leer my lees (Vlak 3) 4: Tippie gaan see toe
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.
Leer my lees (V1 Grootboek 9): Tippie en die vis
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie …
Suzie se superdoeper-sjampoe
Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al ''n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot is, wil sy ’n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou …
Leer my lees (Vlak 4) 7: Tippie soek insekte
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend. Elke boek bevat ’n kort, prettige …
Die projek-reeks
Hierdie reeks bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie titels is nou saamgebundel. Angelette, Soekie en Toni is soort van …
Leer my lees (V2 Grootboek 6): Tippie se neus jeuk
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.
Jy is Liefde
Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? …
Leer my lees (V2 Grootboek 2): Tippie en die haas
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.
Vis en tjips
Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur, of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. As straf vir sy vandalisme moet …