Hakutulokset: Kirjoja kirjailijalta Kristel Loots
yhteensä 22 hakutulosta
Lemoenseisoen
Durf ’n Mevrou Dominee na hartstog en teerheid hunker? Natuurlik! En die liefde kom kry haar waar sy dit nooit sou verwag het nie. Want Suzy is in die eerste plek ’n bloedwarm, …
Blom in die hare
Kaila, ’n enkelma, se seun is haar hele lewe. Hulle ontmoet die Viljoens by ’n funksie vir enkellopendes en hy raak bevriend met die dogter. Wanneer sy swanger raak, moet ’n …
Foxtrot van die liefde
Katalaya is ’n funky vrou, maar sy ís sestig jaar oud. Toe Franco haar los, neem sy afskeid van ’n baie lang huwelik, maar nog lank nie van die lewe – en die liefde – nie.
Aspoesterskoene
Met haar wankelende selfvertroue en versmorende skuldgevoelens moet Sarah Marius Malan met hulle reünie op Doringbaai weer in die oë kyk. Sý het hom destyds byna vernietig met die …
Eendagmooi
Janeke staan gevaar om haar man te verloor, en veel meer. Sy word min gespaar en daar word meer van haar verwag as redelikheid. Uiteindelik wen sy meer as waaroor sy ooit durf …
Kanniedood-liefde
Op Kurt se gasteplaas vir ou hippies wil Jackie nie wees nie. Sy moet ’n artikel oor hulle skryf … toe stap Kurt reg in haar hart in. En sy wéét van die albatros om sy nek.
Een plus een
Een plus een is ’n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses: Kammaliefde en Kanniedoodliefde.
Ek en jy (Duet)
Ek en jy is ’n heruitgawe van twee van Kristel Loots se gewildste romantiese komedies, ’n Perfekte paartjie en Losbol se moses.
Die Losbol se Moses
Kyla vlug van haar skandes Kanada toe. In die toegesneeude dorpie wag dokter Zander de Villiers. Hy oorrompel haar, speel met haar … Sy wéét hy’s ’n veroweraar, ’n wolf. Maar haar …
’n Perfekte paartjie
Philip Marais is ’n man wat op sy rekenaar kan werk, sy das kan knoop én bevele aan sy ondergeskiktes kan gee met die draai van sy oë … Maar geld kom eerste in sy lewe en die vrou …