Hakutulokset: Hakutulos
yhteensä 19 hakutulosta
Die Vrou in die Blou Mantel
Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom …
Donkerdrif
Oor mense en hoop
Meyer het onderhoude gevoer met mense wat baie ernstig gestruikel het, hetsy deur eie toedoen, die noodlot of die gemeenskap se blinde vooroordele. In die meeste van hierdie …
Nag van die monsters
“RINNIE!” skree ek paniekbevange. My sussie spartel op die skerm om los te kom uit di greep van die monster. Dit voel of daar `n suurlemoen in my keel vassit. Ek kan nie glo wat …
Donkerdrif
'n Moord by die Kaapse Waterfront, koelbloedig. Maar eers moet Bennie Griessel en Vaughn Cupido op Stellenbosch soek na 'n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent …