Hakutulokset: Hakutulos
yhteensä 19 hakutulosta
Die Ander Vrou
Linda is die ander vrou, die oorwinnaar in die liefdesdriehoek. Maar die krake in haar huwelik wys reeds tydens die wittebrood. Dié roman vorm ’n tweeluik met Eendagmooi, waarin …
Sjokoladesoene
Jessie Jansen vergryp haarself aan sjokolade, want dis al wat die gat in haar toemaak. Die ene wat Andries gelos het toe hy met die jong dingetjie weg is. En toe sien Bruno Baumann …
Om jou te vind
Kristel Loots se vorige liefdesverhale weer in ’n omnibus beskikbaar! Kristel Loots is bekend vir haar fyn humorsin en besondere vermoë om haar karakters uit te beeld. Hierdie …
''n Lipstiek-lewe
Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy: van nou af wil sy ’n lipstiek-lewe hê, ’n roekelose skelrooi lipstiek-lewe. Want een-en-dertig is die eerste tree ondertoe. Van …
Eendag is nou
Jacomien is moeg vir haar man. Haar lewe lank wag sy op eendag om gelukkig te wees net om te besef dat eendag nie meer op haar wag nie. Eendag is hier - eendag is nou.
Liefde vir ’n middelkind
Selfs ’n moeilikheidmaker soos Mitzi het haar trots Vir ’n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie ”“ verwag …
Katerina se mojo
Katerina het nie net haar mojo verloor nie, sy verseg om saam het haar dokterman Kanada toe te verhuis. Die ommeswaai wat hierdie drastiese besluit in almal se lewe bring, laat …
Kammaliefde
Sy hoort nie by Krisjan van der Merwe met sy soentjies en drukkies nie, sy lag en terg nie. Dis net kamma-kamma, weet Nanzi. Net tot hy genoeg gehad het. Soos alle mans. Sy kén die …
Lemoenseisoen
Durf ’n Mevrou Dominee na hartstog en teerheid hunker? Natuurlik! En die liefde kom kry haar waar sy dit nooit sou verwag het nie. Want Suzy is in die eerste plek ’n bloedwarm, …
Blom in die hare
Kaila, ’n enkelma, se seun is haar hele lewe. Hulle ontmoet die Viljoens by ’n funksie vir enkellopendes en hy raak bevriend met die dogter. Wanneer sy swanger raak, moet ’n …
Foxtrot van die liefde
Katalaya is ’n funky vrou, maar sy ís sestig jaar oud. Toe Franco haar los, neem sy afskeid van ’n baie lang huwelik, maar nog lank nie van die lewe – en die liefde – nie.